Gerna & Tinus 26 April 2013

Recent Weddings    Photo Packages    Video Clips    DVD Packages    Contact Us

*

Venue: Ashanti, Paarl  www.ashantiestate.co.za  –  info@ashantiwines.com

Make-up and Hair: Salon Reitha –  023 313 3003

Videographer: Riaan Conradie   –   www.arcrist.co.za  –  conradir@gmail.com

Dj: PGSound  –  smit.gideon@gmail.com

” White doves”  –  Ivan Merckel  ivanmerckel@telkomsa.net

Wedding dress:  Ilse Roux Bridal Wear

Accordion:   0834604609

Decor:  Elize van Graan (flowers) &  Susan van Graan

Cake:  Liesl de Klerk   –   Frostings Cupcake Boutique

a050 a051 b08 b09 b010 b011 b012 c03 c04 c06 c013 c014 c015 d016 d017 d018 d019 d020 e02 e05 e021 e022 e023 e052 e053 f01 f024 f025 f026 f027 f028 f029 f030 f031 f032 f033 f034 f035 f036 f037 f038 f039 f040 f041 f042 f043 f044 f046 f047 g07 g048 g049 g054 g055 g056

Advertisements

14 thoughts on “Gerna & Tinus 26 April 2013

  1. Baie baie dankie vir die pragtige foto’s Mossie. Dit was so ‘n spesiale en mooi dag vir ons gewees en ons deel dit graag met almal wat wil kyk. Gerna, jy en Tinus het so pragtig gelyk!

  2. Beautiful, sooo mooi, dit was ‘n stunning dag! Dankie dat ons kon deel wees van so ‘n spesiale en mnoi dag! Tinus en Gerna julle is stunning! X

  3. Elizabeth Scholtz
    Dat so ‘n klein dogtertjie in so ‘n pragtige bruid kon ontluik!!!!!! Gerna, Tinus baie geluk en alles wat mooi is vir die toekoms.

  4. Sjoe… wat ‘n wonderlikke dag! Julle is werklik ‘n seening vir mekaar, en julle twee halwes maak ‘n volmaakte een. Mens kan sien dat GOD die fondament is waarop julle huwelik gebou word. Dankie dat julle vir ons deel gemaak het van die spesiale dag!

    Baie lief vir julle!

  5. Gerna en Thinus julle lyk pragtig en so so gelukkig. Mag julle ‘n wonderlike huwelikslewe he.
    Liefde O Gert en T Amanda

    • My liefste kind … jy en Thinus het pragtig gelyk … Vele liefde vir jul twee vir jul lewensreis … saam. Liefde … Die ou Tante … xxx

  6. Geniet die herhinneringe van jul mooi dag met die mooi foto’s!!
    Julle is pragtig!!! Was BAIE LEKKERRRR!!

  7. Beautiful wedding! from the dress to the attendants to the cake and bouquet….
    congratulations, Gerna. Thank you for sharing your special day with me. All of the very best. Morea

  8. Dit is die mooiste trou foto’s ooit. Met al my liefde, mag julle Huwelikspaadjie besaai wees met Seeninge, Genade en liefde van Onse Vader. baie liefde van Gerda, Iolyn & gesin en Maldwyn.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s